Jeremy Vearey stam uit Elsiesrivier – die oorsprong van sy geskiedenis, erfenis, en oortuigings. Dis deur dié buurt en die invloed van sy familie dat hy in die tagtigerjare by Umkhonto we Sizwe aangesluit het om teen die apartheidstaat te veg. As gevolg hiervan was hy vir jare „n gevangene op Robbeneiland. Vandag is hy „n majoor-generaal in die SAPD.
3 Ebooks de Jeremy Vearey
Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies
Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelli …
EPUB
Africană
DRM
€12.99
Jeremy Vearey: Into Dark Water: A Police Memoir
Jeremy Vearey, ex-MK cadre and bodyguard to Madiba, is the deputy provincial commissioner of the Western Cape SAPS. With this memoir he paints a wide-angle portrait of policing, crime and politics in …
EPUB
Engleză
DRM
€11.99
Jeremy Vearey: Rooisand
Dirk Aruseb was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte begin die eerste van Dirk se lewenslesse: wees nederig, gedul …
EPUB
Africană
DRM
€13.99