Die Klasgids – Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts. Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies. Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.
Klasgids Feb 2024 Hoërskool [EPUB ebook]
Gedigte, gedigte, gedigte!
Gedigte, gedigte, gedigte!
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 64 ● ISBN 9780637006682 ● Editura LAPA Publishers ● Publicat 2024 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 9331368 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM