Die Klein Rooi Brandweerwa het ‘n gelukkige lewe gehad- tot eendag, toe twee nuwe brandweerwaens in sy motorhuis inry. Hy was seker dat hy nie meer verlang of nodig sou wees nie. Dit het hom baie hartseer gemaak. Maar toe eendag, was daar ‘n brand in sy rustige dorpie. Vind uit wat gebeur met die klein brandweerwa. Hierdie verhaal sal jou kleintjie (ouderdomme 3-5) wys dat selfs wanneer iets sleg gebeur, kan daar nogsteeds ‘n gelukkige einde wees!
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● ISBN 9781071557556 ● Traducător Bianca Bunge ● Editura Babelcube Inc. ● Publicat 2020 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 8161689 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM