Esmerelda Smit se lewe word fisies en psigies ontwrig wanneer ‘n vriendin haar sonder haar medewete vir ‘n kompetisie inskryf . . . wat sy dan wen! Die kompetisieprys is sewe dae in die teenwoordigheid van die ryk, egoïstiese Pierre Vaz. Die hele idee van so ‘n tipe kompetisie steek Esmerelda dwars in die krop. Die vonke spat sommer vinnig wanneer Esmerelda vir Pierre as die hotelbestuurder aansien en Pierre haar onmiddellik as ’n fortuinsoekers bestempel. Sy besef dat sy nooit ‘n week saam met die geharde, maar uiters aantreklike, besigheidsman sal oorleef nie en versoek dat die kontrak opgesê word. Maar Pierre weier botweg. As Pierre se privaat vliegtuig ’n noodlanding in die wildernis moet uitvoer, vererger die situasie. Humeure vat vlam en emosies seëvier. En Esmeralda moet mooi kophou sodat sy heel deur die sewe dae kom. . .
Lizet Engelbrecht
Sewe dae [EPUB ebook]
Sewe dae [EPUB ebook]
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 224 ● ISBN 9780624052111 ● Mărime fișier 0.6 MB ● Editura Tafelberg ● Publicat 2011 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 2488115 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM