Meiring Fouche 
Die Maagd van die See [EPUB ebook] 

Ajutor

1. DIE MAAGD VAN DIE SEE – MAAGD VAN DIE SEE REEKS

Simon Verbeek, ’n man met die see in sy bloed en wraak in sy hart, is ’n kaptein sonder ’n skip, ’n man verteer deur verlies. Seerowers het hom alles ontneem. Sy posisie as kaptein van ’n Kompanjie-skip en erger nog, die liefde van sy lewe, sy jong, skone vrou. Vasbeslote om geregtigheid te bring, sweer hy ’n bloedige wraak teen die piratiese gespuis, maar elke deur bly vir hom gesluit.

Verlore en wanhopig beland Simon en ...

Citeste mai mult
€6.73
Metode de plata
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 68 ● ISBN 9781928498506 ● Mărime fișier 3.3 MB ● Editor Pieter Haasbroek ● Editura Pieter Haasbroek ● Oraș Strand ● Țară ZA ● Publicat 2025 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 8202448 ● Protecție împotriva copiilor fără

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

100.249 Ebooks din această categorie