Piekfyn Afrikaans Graad 10 se Onderwysersgids
• is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring Graad 10-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun
• fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerder benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
• bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte
• ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk
• bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.
Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format PDF ● Pagini 195 ● ISBN 9781775896845 ● Mărime fișier 3.3 MB ● Vârstă 17-16 ani ● Editura Best Books ● Publicat 2014 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 4770960 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM