Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Onderwysersgids [PDF ebook] 

Ajutor

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur:
te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig
’n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
’n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite.
Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou!

€10.99
Metode de plata

Despre autor

Rina Lamprecht is ’n oudonderwyseres en samesteller en outeur van Afrikaanse handboeke en taaltekste. Sy is veral bekend as samesteller van die Piekfyn Afrikaans Huistaal-reeks vir Graad 4-9.

Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format PDF ● ISBN 9781776071654 ● Mărime fișier 9.4 MB ● Vârstă 17-12 ani ● Editura Best Books ● Publicat 2017 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 5219275 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

27.412 Ebooks din această categorie