Zelda Ackerman is ’n geregistreerde dieetkundige met ’n passie vir kindervoeding. Sy is ’n gereelde medewerker van „Baba en Kleuter” en die stigter van Family First Nutrition Pty (Ltd).
1 Ebooks de Zelda Ackerman
Zelda Ackerman: Eet reg
Vetsug neem skokwekkend toe. Die oorsaak lê deels by emosionele eet, wat in die kinderjare aangeleer word wanneer ons kos gebruik as beloning of straf, of om liefde te wys. Dié gebruike programmeer ’ …
EPUB
Africană
DRM
€13.99