Allison Maruska 
Die Vierde Nasaat [EPUB ebook] 

поддержка

Toe Michelle »n oproep uit Richmond ontvang van »n historikus af, beskou sy dit as die ideale geleentheid vir »n broodnodige avontuur. Al wat sy moes doen, is om »n eeuoue sleutel te soek.
Drie ander mense — »n kitaarspeler, »n ingenieur, en »n afgetredene — ontvang soortgelyke oproepe. Elkeen se familie besit »n sleutel vir »n kluis met vier slotte wat in »n hofgebou ontdek is, alhoewel hulle verbintenis met mekaar net so »n raaisel is as die kluis. Hulle voorsate sou nie met mekaar interaksie gehad het nie, het geen rede gehad om die kluis te begrawe nie, en moes ook nie agterna verdwyn het nie.
Met hulle sleutels kom Michelle en die ander nasate in die hofgebou se kelder bymekaar en sluit die kluis oop om die waarheid oor hulle voorsate uit te vind — »n waarheid vreemder, gevaarliker, en potensieel meer radikaal as wat hulle hulle ooit kon voorstel. Nou moet hulle dit uit die verkeerde hande hou.

€3.83
Способы оплаты
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781507121429 ● Переводчик Petro Ebersohn ● издатель Babelcube Inc. ● опубликованный 2015 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 4544091 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

118 651 Электронные книги в этой категории