Alta Engelbrecht het haar BA (Ed) graad (1981), Hon (1991), M(Ed) (2004) en Ph D (2009) by UP (Tuks) verwerf. Sy het ’n Ph D in kurrikulumstudies waarin sy doseer. Sy is verantwoordelik vir die BEd vak, Afrikaans. Sy het haar M(Ed) in 2002 in ideologiese verandering in Suid-Afrika i.v.m. verskillende rastentoonstellings in Afrikaanse taalhandboeke voltooi.
3 Электронные книги Alta Engelbrecht
Alta Engelbrecht: Studiewerkgids: Pad na jou hart — die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal
Hoe goed ken jy die roman Pad na jou hart? Verstaan jy die inhoud en struktuur van die roman? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help …
EPUB
африкаанс
DRM
€8.99
Alta Engelbrecht: Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woor …
PDF
африкаанс
DRM
€9.99
Alta Engelbrecht: Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woor …
PDF
африкаанс
DRM
€10.99