Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek vir jong kinders wat in honde belangstel.
Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het!
Die boek bevat 21 verskillende foto»s van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik »n gesinsgunsteling word. Berei
Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!
Amber Richards
Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders) [EPUB ebook]
Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders) [EPUB ebook]
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781071554470 ● Переводчик Jamie Marais ● издатель Babelcube Inc. ● опубликованный 2020 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 8184428 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM