Jacqueline Leuvennink het aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. Sy het aanvanklik heeltyds by Die Burger en Sarie gewerk, maar haar later gevestig as vryskutjoernalis wat aan verskeie publikasies verbonde is (onder meer Insig, Sarie, Lig, Visi, Lééf en Rooi Rose). Jacqueline en Jaco het twee seuns, Bernard en Wynand, en woon in Durbanville.
4 Электронные книги Jacqueline Leuvennink
Jacqueline Leuvennink: Op die spoor van hoop
Op die spoor van hoop is ’n dokumentasie van die lewens van mense wat in hul pyn steier, maar tog bly getuig dat God, soos Hy in sy Woord belowe, jou ook nie in die dal van doodskaduwee begewe of ver …
EPUB
африкаанс
DRM
€9.49
Die vervolgdes
Gemartel, gekruisig, verbrand en wreed vermoor — omdat hulle Christus as hul Verlosser aangeneem het. Dit is die lot van talle Christene in onderdrukkende lande. In hierdie boek vertel die bekende sk …
EPUB
африкаанс
DRM
€9.99
Vivian Kleynhans & Jacqueline Leuvennink: Wanneer water wyn word
Toe Vivian Brutus op 16-jarige ouderdom haar pa in die winkel waar sy uithelp se deur sien staan met sy hoed in sy hand het sy geweet haar lewe gaan onkeerbaar verander — haar pa het sy werk verloor. …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.99
Jacqueline Leuvennink: Poskaarte van »n reis
Poskaarte van ’n reis is ’n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke en artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het. Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.53