Joha van Dyk 
Branderjaer [EPUB ebook] 

поддержка

Deidre Anker se lewe raak verstrengel met die van ’n bende van vyf seuns wat berug is vir die lewensgevaarlike en ekstreme stunts wat hulle uitvoer en video’s daarvan op youtube post. Deur haar ontstuimige verhouding met Louw, begin sy die Branderjaers se geheime ontrafel — soos die feit dat hulle Bloedskuld moet betaal deur dit uit te baklei in die Kring se arena. Daar is ’n prys om te betaal as jy met ’n Branderjaer deurmekaar raak . . .
 

€8.99
Способы оплаты

Об авторе

Joha van Dyk is ’n nagraadse student aan die US. Sy het grootgeword op ’n plaas in Kleinzee, Namakwaland. Sy het haar BA Geesteswetenskappe graad in 2018 verwerf, sowel as haar TEFL-sertifikaat. Tans studeer sy aan haar Meestersgraad in Engels aan die US, terwyl sy deeltyds by die Stellenbosch Universiteit biblioteek werk. 
 

Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 312 ● ISBN 9780798180498 ● Размер файла 0.4 MB ● издатель Human & Rousseau ● опубликованный 2020 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 7606167 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

58 181 Электронные книги в этой категории