Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om ’n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste — hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs ’n paar gedigte wat vir kore getoonset is.
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 80 ● ISBN 9780637005715 ● издатель LAPA Publishers ● опубликованный 2024 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 9425087 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM