Nuno Morais 
Wens Jy Was Hier [EPUB ebook] 

поддержка

Frederico Batalha is »n inspekteur van die regspolisie.
Hy word na die Algarve gestuur om die ontdekking van »n lyk in »n sloping te ondersoek, en keer terug na sy jeug en na vakansies in Praia da Luz om te onthou wat hy verkies om te vergeet.
Dit is »n verhaal van herinneringe, liefde, skuldgevoelens en misdaad. Frederico word teruggeneem na sy verlede as gevolg van »n diskrete ondersoek aan misdade wat na bewering deur invloedryke mense gepleeg is, en hy en sy superieur, die pragtige en verleidelike hoofinspekteur Manuela Carvalho, word aangestel. Terwyl Frederico sy kennis van die feite verdiep, kom lang begrawe herinneringe na vore, met Pink Floyd se ‘Wish You Were Here’ wat as agtergrondmusiek dien.

€3.01
Способы оплаты
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781071575468 ● Переводчик Jamelia Khacham ● издатель Babelcube Inc. ● опубликованный 2020 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 7962938 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

5 003 004 Электронные книги в этой категории