Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is ’n reënerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef ’n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op ’n ou seilskip af wat geanker is in ’n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas da...
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 144 ● ISBN 9780639603940 ● издатель LAPA Uitgewers ● опубликованный 2020 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 7634896 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM