Author: Suneen Laing

Support
Suneen Laing is ’n kreatiewe, leergierige digitale foendie met ’n groot liefde vir Afrikaans, geskiedenis, reis, lees, fantasie-films en haar boerboelkind, Zuri. Sy dien tans as vise-hoof en Hoof van Media van haar skool. Sy woon in Rondebosch.




1 Ebooks by Suneen Laing

Henriette Turner & Suneen Laing: Dis mos nou Afrikaans! Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL)
Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99