Susan Coetzer 
Haas en Harriët [EPUB ebook] 

Support

Mila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk. Wanneer Tami een middag spoorloos verdwyn, word Mila genoop om die sluier oor die verlede te lig, die gebeure te herbesoek en te ontrafel. Maar al genees tyd sommige wonde, bly die letsels rou en die pad na vergifnis kom teen ’n prys.
Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap.
 

€13.99
payment methods

About the author

Susan Coetzer is landswyd bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar topverkoperroman,  Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Sy woon en werk in Johannesburg en toer gereeld deur die land om by feeste en ander funksies op te tree. Selma en Louise (2018) en Die uil in die ysbos (2021) het ook by H&R verskyn.

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 384 ● ISBN 9780798183758 ● File size 0.8 MB ● Publisher Human & Rousseau ● Published 2024 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 9956066 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

773,871 Ebooks in this category