Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as konsepvraestelle vir Vraestel 1 en 3 vir eksamenvoorbereiding.
Om författaren
Anita Voges is ’n gekwalifiseerde oudonderwyseres met ’n B.A. (Hons.) HOD in Afrikaans, en is tans ’n kurrikulumadviseur vir Afrikaans aan die Wes-Kaapse Metro-Noord Departement van Basiese Onderwys.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera PDF ● Sidor 260 ● ISBN 9781776073276 ● Filstorlek 46.6 MB ● Utgivare Best Books ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7436466 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare