Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . ’n Lekker ligte storie vol humor en pret.
Om författaren
Hoewel Séan se eerste liefde foto-realistiese potloodtekeninge is, spesialiseer hy in karakterontwikkeling, strokiesprent –tekeninge en kinderboekillustrasies. Sy jongste boek wat hy geïllustreer het is Jakkals en Wolf deur Pieter W. Grobbelaar
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 120 ● ISBN 9780798163309 ● Filstorlek 7.4 MB ● Ålder 17-10 år ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2013 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4762692 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare