Författare: Barend Vos

Stöd
Barend Vos is ”n predikant. Hy bid sy lewe lank reeds die Bybelse psalms wat sy pa kleintyd vir hom voorgelees en sy ma vir hom gesing het. Hier is 366 van daardie gebede, een vir elke dag in die jaar.




3 E-böcker av Barend Vos

Barend Vos: Die ewigheid in my hart
Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van ’n ou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Barend Vos: Uit die Beek 2018
Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Barend Vos: Uit die Beek 2020
’Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag …’ (Psalm 23:2-3). Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99