Christina Landman 
Christina Landman: ’n Lewe [EPUB ebook] 

Stöd

Christina Landman was nog altyd ’n voorloper. Sy is ook as ’n onstuitbare grootmond beskryf wat “selfs ’n klip kan kwaadmaak”. Maar agter die oënskynlike harde dop skuil daar ’n vrou met ’n gul hart vir ander vroue en gemarginaliseerdes, ’n vrou wat steeds wonder of sy die regte besluite tydens haar loopbaan gemaak het. Hierdie is die verhaal van ’n moeder en ’n voorloper wat die weg gebaan het vir alle vroue, maar soveel meer, ’n verhaal van ’n vrou wat bly staan het – ’n seder. 
 

€11.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Prof. Christina Landman was vir meer as 30 jaar aan Unisa verbonde. Sy het sewe grade en word die eerste vroulike professor in Teologie. Sy was onder meer die redakteur van die Leefstylbybel vir vroue. Sy is ’n dominee in die VG Kerk en was ook dié kerk se algemene sinode se Actuarius. Sy bly in Lyttelton en het een seun. 

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 168 ● ISBN 9780796323156 ● Filstorlek 9.7 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2023 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 9069445 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

4 715 E-böcker i denna kategori