In 2009 debuteer Lisette van de Heg met haar roman Mara, waarvoor sy die Christelike Boekprys in Holland gewen het. Die boek is vertaal in vyf tale, onder andere Duits en Engels. Van de Heg is opgelei as tandartsassistent. Sy is getroud, het twee kinders en woon saam met haar gesin in Barneveld.
9 E-böcker av Daniel Hugo
Lisette Van de Heg: Mara
Maria is bloedjonk, en swanger. Op die klein Nederlandse dorpie waar haar stiefpa predikant is, is dit ongehoord. Sy word inderhaas na haar tante weggestuur om uit die oog van die dorp geboorte te ge …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Daniel Hugo: Takelwerk
Met die titel, Takelwerk, beweeg Daniel Hugo nie net terug na die bekende beeldveld van die see en skeepvaart nie, maar verwys ook na D. J. Opperman se vers “Digter” waar die digter se arbeid uiteind …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Joyce Kotzè: Wintersrust
Een familie, van Britse en Boere-afkoms, se lojaliteite word verstrengel deur die gang van geskiedenis. Transvaalse politiek en Britse imperialisme sleur hul mee in die Anglo-Boereoorlog van 1899-190 …
EPUB
Afrikaans
€11.99
Jodi Picoult: Die Belydenis
Die ontdekking van ’n dooie baba in ’n skuur op ’n Amiese plaas in Amerika dreig om ’n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, ’n ongetroude A …
EPUB
Afrikaans
€8.99
Jodi Picoult: Negentien Minute
’Hoe goed ken ’n mens werklik jou gesinslede of enigiemand anders? Hoe vernietigend is groepsdruk, hoe intimiderend die behoefte aan tuishoort?’ – Deborah Steinmair, joernalis en skrywer. Nadat hy ja …
EPUB
Afrikaans
€9.99
Jodi Picoult: Die boek van twee weë
In die splitsekonde wat sy met haar eie dood gekonfronteer word, verander alles in Dawn Edelstein se lewe. Sy is op ”n vliegtuig wanneer die aankondiging kom: Maak gereed vir ”n noodlanding.Terwyl …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.30
Pieter Aspe: Vierkant van die wraak
Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die inbrekers laat ’n raaiselagtig …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.89
Fanie Viljoen: Laaste lewe
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam …
PDF
Afrikaans
DRM
€9.02