Elizabeth Wasserman 
Elf dae op ’n eiland [EPUB ebook] 

Stöd

Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van ’n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op ’n eiland in die Seychelles!
Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van ’n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiële gewin uit ’n painiet-myn? Uit die bloute kom nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aan . . .
So word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!

€8.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Elizabeth Wasserman is tans ’n patoloog in privaatpraktyk en voorheen buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die US. Sy is die skrywer van o.m. die gewilde Speurhond Willem-, Dogtective William, Anna Atoom, en Elf dae-reekse. Elizabeth woon saam met haar gesin in Welgedacht, naby Kaapstad.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 248 ● ISBN 9780624092131 ● Filstorlek 1.1 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7697081 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

59 960 E-böcker i denna kategori