Ewald kan nie wag vir die bekendstelling van die nuwe Aksieheld Austin-fliek nie. Hy speel immers die hoofrol! Maar die middag voor die vertoning gaan maak Eewald en sy beste vriend, Carlo, ’n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die fliekteater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer saam met ’n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip …
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 36 ● ISBN 9780799389180 ● Utgivare LAPA Uitgewers ● Publicerad 2018 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 6192395 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare