Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ’n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ’n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skaduwee van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkopr Onderwêreld.
Om författaren
Fanie Viljoen is in Welkom gebore. In 2002 behaal hy ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa. Hy is die skrywer van nagenoeg 60 titels vir kinders en tieners, o.m. Sanlampryswenners Breinbliksem (2005) en Onderwêreld (2007), wat ook bekroon is met ’n ATKV-Kinderboektoekenning (2009). Fanie skryf en skilder voltyds. Hy woon in Bloemfontein.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 296 ● ISBN 9780624090472 ● Filstorlek 0.5 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7479835 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare