Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie … “Almal het geheime, ” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom …
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 164 ● ISBN 9780639604046 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2020 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 8108129 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare