Frenette van Wyk 
Om aan ”n ster te raak [EPUB ebook] 

Stöd

Ná ’n ongeluk beland Shiloh en Azalay op onverklaarbare wyse saam in die Arabiese woestyn. Hulle kom ook agter hulle het duisende jare terug in tyd gereis, en bevind hulle in die jaar van Jesus se geboorte …
Saam met die drie wyse manne volg hulle die Bethlehemster. Azalay is ’n toegewyde Christen, Shiloh is opstandig en glo nie meer nie. Hul omstandighede dwing hulle nader aan mekaar, maar laat ook die vonke spat.
Kan die liefde so ’n vreemde reis oorleef?

€5.14
Betalningsmetoder
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 192 ● ISBN 9781779875334 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2024 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 9551016 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

299 593 E-böcker i denna kategori

Inga resultat