The Children’s Picture Atlas of Africa is a visual and interactive atlas for young readers wanting to explore the African continent. It covers the rich cultures, traditions, wildlife, and natural wonders that make Africa a truly an extraordinary place. The bustling cities, serene villages, vibrant art, and many other features that characterize this amazing continent are beautifully illustrated.
Die Afrika-atlas vir Kinders is ’n visuele en interaktiewe atlas vir jong lesers wat die Afrika-vasteland wil verken. Dit bevat die ryk kulture, tradisies, wildlewe en natuurwonders wat Afrika werklik ’n buitengewone plek maak. Die bedrywige stede, rustige dorpies, lewendige kuns en vele ander kenmerke wat hierdie wonderlike vasteland kenmerk, is pragtig geillustreer.