Jimmy, die klein hasie, wil nie in sy eie bed slaap nie. Elke aand sluip hy in sy ouers se kamer in, en raak in hul bed aan die slaap. Tot een aand, toe iets onverwags gebeur… Hierdie verhaal is ideaal om voor slaaptyd vir kinders voor te lees, en ook aangenaam vir die hele gesin! Dit is geskik as voorleesboek vir kleuters of as selfleesboek vir ouer kinders.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 34 ● ISBN 9781525957772 ● Filstorlek 1.5 MB ● Utgivare KidKiddos Books ● Publicerad 2023 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 8795640 ● Kopieringsskydd utan