Författare: Lizet Engelbrecht

Stöd
Lizet Engelbrecht is ’n gekwalifiseerde personeelbestuurder. Na ’n tydperk in Lusaka, Zambië, het sy en haar man op Darling kom bly.




4 E-böcker av Lizet Engelbrecht

Lizet Engelbrecht: Hartstog in Malawi
Rochelle Fourie word deur haar baas op ‘n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor, nee te jag, voordat haar mededingers, die publiek óf die pers snuf in die neus …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Lizet Engelbrecht: Sewe dae
Esmerelda Smit se lewe word fisies en psigies ontwrig wanneer ‘n vriendin haar sonder haar medewete vir ‘n kompetisie inskryf  . . . wat sy dan wen! Die kompetisieprys is sewe dae in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Lizet Engelbrecht: Liefde in die skemering
Monique se passie is verpleging en haar pasiënt, die ryk ou Matty Olsen, se welsyn is haar enigste prioriteit – of dit wás totdat sy vir Joseph ontmoet het. Hy is ’n man met geheime en ’n misterieuse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Anita Du Preez: Satyn Omnibus 8
Nikka weet Ruan het haar steeds lief in Anderkant die volmaan. Tog wil hy nou van haar skei. Moet sy vir hom wag of eerder haar ou vriend Thys ’n tweede kans gee? In Bambi en die boef kan Bambi nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99