Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit ’n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde ’die koninkryk van die hemel is hier’ in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders werk as wat ons dink. Dit is hier waar ons ons menslikheid herontdek.
Om författaren
Pierre du Plessis is die stigter van 3rd place, ’n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria, maar is deesdae een van die leeraars by In Via gemeente. Hy het in die advertensiewese en modebedryf gewerk, en dra by tot verskeie blogs.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 240 ● ISBN 9780796321794 ● Filstorlek 0.5 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2019 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7047011 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare