Die verminkte lyk van ’n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk dat die geweldenaar swanger vroue teiken. Die nagmerrie verdiep wanneer die verwagtende Deirdre O’Brien ook deur die gemaskerde moordenaar geteister word. Sy word die prooi in ’n obsessiewe kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel, maar sy gaan dit nie toelaat nie.
Om författaren
Rika Cloete is gebore in Johannesburg, waar sy vandag ook woon. Vir meer as tien jaar was sy dosent in Duitse letterkunde. In 2002 verskyn haar debuutdigbundel eensaamigheid. In 2004 publiseer sy die romanse Die oog van Isis en in 2017 ’n spanningsroman, Doodsroeper. Haar jongste roman, Skadukant, vestig haar as spanningsromanskrywer.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 272 ● ISBN 9780795709883 ● Filstorlek 0.3 MB ● Utgivare Kwela ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7571302 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare