’n Fortuinverteller trek oorkant die straat van Otto en tannie Sharon in en ewe skielik begin vreemde dinge in die buurt gebeur. Harry die Grieselgryper vind uit dat ’n gruwelgees die vrou se huis oorgeneem het! Dit is ’n baie gevaarlike soort spook en Grieselgrypers is hulpeloos teen hulle. Otto en Harry moet ’n spesiale eenheid van die SBI inroep: die spookmeesters. Maar dit lyk nie of die ouens hulle regtig wil help nie . . .
Om författaren
Fréderic Bertrand is in 1981 in Minden gebore en kort daarna het al die goeie spoke hom verlaat. Hy spook al vir ’n paar jaar in Berlyn, waar hy in sy afskuwelike ateljee-grot, onder die begeleiding van skreeuende orrelklanke, sy skrikwekkende prentjies teken.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 230 ● ISBN 9780798175418 ● Filstorlek 3.2 MB ● Ålder 17-12 år ● Översättare Irma Vermeulen ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2017 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 5286535 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare