Theunis Krogh 
Krisis op Keurboslaan #10 [EPUB ebook] 

Stöd

Brian Spaulding, die skool se stoutse senior en die nuwe hoofseun, en Morrie Alberts, word as gevolg van ’n misverstand tydens ’n oorsese musiektoer by ’n lughawe in Wes-Afrika aangehou.  Die owerheid beskuldig hulle van moord en die seuns beland in die tronk waar hulle in aaklige omstandighede moet veg om te oorleef. Gelukkig is een van Keurboslaan se oud-onderwysers, meneer Hortmanshof, as sendeling in die land betrokke en kan hy doktor Serfontein dadelik laat weet wat gebeur het. Om ’n internasionale insident te voorkom, besluit die hoof om self die seuns te gaan haal. Josef is sy bekwame vliegtuigloods.

€7.99
Betalningsmetoder
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 180 ● ISBN 9780798153829 ● Filstorlek 0.4 MB ● Ålder 17-15 år ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2011 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 2488483 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

58 181 E-böcker i denna kategori