Zelda Bezuidenhout 
Die 3 Van Ons [EPUB ebook] 

Stöd

Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar’s ’n nuwe meisie in die buurt, sy’s so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oe vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit ’n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit ’n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol…

€6.67
Betalningsmetoder
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Engelska ● Formatera EPUB ● ISBN 9781776250332 ● Utgivare Pan Macmillan South Africa ● Publicerad 2021 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 8828062 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

92 761 E-böcker i denna kategori