Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories, Duskant die doodlyn en Gevaarlike lopies, saam in een omnibus. Hierdie aksiebelaaide, spannende verhale sal jong lesers lekker laat naels kou!
ซื้อ eBook เล่มนี้และรับฟรีอีก 1 เล่ม!
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 108 ● ISBN 9780799389623 ● สำนักพิมพ์ LAPA Uitgewers ● การตีพิมพ์ 2018 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 3 ครั้ง ● เงินตรา EUR ● ID 6192399 ● ป้องกันการคัดลอก Adobe DRM
ต้องใช้เครื่องอ่านหนังสืออิเล็กทรอนิกส์ที่มีความสามารถ DRM