Kate se lewe word op sy kop gekeer toe haar gesin van Johannesburg na ’n plaas in die Paarl-distrik verhuis. Maar Kate die stadsjapie is uit die staanspoor gefassineer deur Harmonie, die befoeterde hings met die vurige oë. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen …
ซื้อ eBook เล่มนี้และรับฟรีอีก 1 เล่ม!
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 111 ● ISBN 9780799389791 ● สำนักพิมพ์ LAPA Uitgewers ● การตีพิมพ์ 2018 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 3 ครั้ง ● เงินตรา EUR ● ID 6557135 ● ป้องกันการคัดลอก Adobe DRM
ต้องใช้เครื่องอ่านหนังสืออิเล็กทรอนิกส์ที่มีความสามารถ DRM