Tillie se beste vriendin Milanka ís high-maintenance, maar so ken Tillie haar, en Milanks het al vir haar báie beteken. Haar eksie-perfeksie, #blessed vriendin. Maar sy’t nie verwag Milanka sal aandring sy wat Tillie is, moet sorg dat Milanka en Jacques se troue gereël kom nie … Soos Milanka ál meer op Bruidzilla begin trek, kom Tillie agter iets is nie pluis nie. Wat skuil agter Milanka se monster-mondering?
เกี่ยวกับผู้แต่ง
Marion Erskine is op Randfontein gebore. Hy is die skepper van die bekende Facebook-groep “Lekkerleesboekrak”, en is ook gewild as skrywer van radiodramas. Marion het in 2018 ’n ATKV-Woordveertjie vir sy jeugverhaal Vlerke vir almal gewen. Hy woon tans in Dubai.
ซื้อ eBook เล่มนี้และรับฟรีอีก 1 เล่ม!
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 288 ● ISBN 9780795802300 ● ขนาดไฟล์ 0.3 MB ● สำนักพิมพ์ Queillerie ● การตีพิมพ์ 2020 ● ฉบับ 1 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 24 เดือน ● เงินตรา EUR ● ID 7597234 ● ป้องกันการคัดลอก Adobe DRM
ต้องใช้เครื่องอ่านหนังสืออิเล็กทรอนิกส์ที่มีความสามารถ DRM