Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres (kort- en volksverhale, poësie, drama), met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.
Die antwoordstel is gratis aflaaibaar:
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek memorandum
เกี่ยวกับผู้แต่ง
Riens Vosloo is die samesteller van opvoedkundige handboeke vir Afrikaans Huistaal en EAT (Gr. 4-12). Sy is betrokke by onderwyseropleiding en saamstel van handboeke en studiegidse. Reekse soos Piekfyn, Verskuns, Kroonsteen, A Handful of Life en Creative Outcomes.