ผู้เขียน: Pieter Van Jaarsveld

สนับสนุน
Dr. Pieter van Jaarsveld werk plaaslik en internasionaal as konsultant vir leierskapontwikkeling in die sakewêreld. Hy het twee meestersgrade (in Sielkunde en Teologie) en ’n doktorsgraad vir sy tesis oor die selfdunk en eiewaarde van mense. Hy is ’n bekende gas op radio- en televisieprogramme en sy vorige boek Hart van ’n wenner was ’n topverkoper.




5 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์โดย Pieter Van Jaarsveld

Pieter Van Jaarsveld: Dink jouself gelukkig
Romeine 12: 2 “…maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe…” Met Dink jouself gelukkig wys die wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Dié inspire …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.99
Pieter Van Jaarsveld: Die hart van ‘n wenner
Emosionele welsyn lê aan die kern van persoonlike sukses. Ons kan ons ware potensiaal slegs bereik wanneer ons leer om ons emosionele reaksies beter te verstaan en te beheer. Pieter van Jaarsveld wys …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.99
Pieter Van Jaarsveld: Think your way to happiness
In Think your way to happiness, this international author and motivational speaker shows you how to turn your life around and embrace happiness. This inspirational book: * Uncovers the underlying myt …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€12.99
Pieter Van Jaarsveld: ‘n Gelukkige kind
Die bord pap vlieg oor die tafel en die melk spat op alles. Jou oudste klap jou jongste teen die kop. En julle is al weer laat vir skool. Welkom by die klub van ouers wat soms nie meer weet hoe nie! …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€11.99
Pieter van Jaarsveld: Dink jouself gelukkig
Gelukkige mense leef langer en is meer suksesvol in alles wat hulle aanpak. Die wonderlike is dat geluk nie daar buite is nie, maar binne-in jou! Dit is ʼn ingesteldheid: Verander jou ingesteldheid en …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€13.99