Henning Viljoen, ‘n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds ‘n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal. Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied ‘n aangrypende blik op ‘n oorlog wat ons gedink het ons reeds ken. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die Britse magte en die teregstelling van verraaiers bring die gruwel van oorlog tuis. Sy dagboeke verklap voorts baie van die bittereinderpsige. Uit sy inskrywings blyk dit duidelik waarom ‘n handjievol Afrikaners bly voortveg het toe ander gedink het die stryd is reeds verlore.
Albert Blake
Boerekryger [EPUB ebook]
‘n Seun se hoogste offer
Boerekryger [EPUB ebook]
‘n Seun se hoogste offer
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 272 ● ISBN 9780624053446 ● Dosya boyutu 1.2 MB ● Yayımcı Tafelberg ● Yayınlanan 2012 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 4533702 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir