Michael is die een wat almal verwag het om kop te hou in die gevaarlikste situasies … maar hulle besef gou dat dit die rustiges is waarvoor jy moet oppas. Sy krag en humeur raak buite beheer wanneer hy obsessief raak met ‘n meisie wat aanhou om sy passie wakker te maak net om te verdwyn voordat hy iets oor haar kan uitvind. Met elke smaak wat hy van haar kry, verander sy obsessie vinnig in ‘n verslawing. Aurora is teen haar wil gebind aan Samuel, ‘n ou en kragtige demoon wat steeds haar elke beweging agtervolg. Om haar vryheid te behou, beteken dat sy ‘n stappie voor die besitlike demoon moet bly. Wanneer sy haarself aangetrokke vind tot ‘n ametis-oog minnaar, vind sy vinnig haar passie vir hierdie vreemdeling lei Samuel direk na haar en die man wat sy wil beskerm. Samuel belowe om alles te doen wat nodig is om Aurora aan sy sy gebind te hou. In sy behoefte om Aurora se gehoorsaamheid af te dwing, stook hy onbewustelik die vure van ‘n mag wat hy geen hoop het om te blus nie … die woede van ‘n Songod.
Amy Blankenship
Toevlug [EPUB ebook]
Bloedgebonde Reeks Boek 9
Toevlug [EPUB ebook]
Bloedgebonde Reeks Boek 9
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 448 ● ISBN 9788835452553 ● Dosya boyutu 0.3 MB ● Yaş 22-99 yıl ● Çevirmen Angela Kruger ● Yayımcı Tektime ● Yayınlanan 2023 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 9038248 ● Kopya koruma olmadan