“RINNIE!” skree ek paniekbevange. My sussie spartel op die skerm om los te kom uit di greep van die monster. Dit voel of daar ’n suurlemoen in my keel vassit. Ek kan nie glo wat besig is om te gebeur nie. Hoe op aarde het my suster in ’n grilfliek beland? Dit klink soos iets uit ’n… wel, ’n fliek! Dis onmoontlik! Maar my oë is nie besig om my te bedrieg nie…
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 48 ● ISBN 9780799361032 ● Yayımcı LAPA Uitgewers ● Yayınlanan 2002 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 5206039 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir