Hierdie boek oor dankbaarheid leer kinders om die goeie in alles raak te sien. Danny vertel vir Pa van sy dag en beskryf alles wat gebeur het. Alhoewel Danny se dag nie verloop het soos beplan nie, het hy dit steeds reggekry om dit te geniet. Dit blyk dat jy in elke slegte situasie ‘n goeie ding en iets om voor dankbaar te wees kan vind.
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 34 ● ISBN 9781525969928 ● Dosya boyutu 8.7 MB ● Yayımcı KidKiddos Books ● Yayınlanan 2023 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 8795673 ● Kopya koruma olmadan