In hierdie kinderboek ontmoet jy ‘n meisie met die naam Amanda wat ‘n gewoonte het om haar tyd te mors. Dit is totdat, eendag, iets towerend gebeur en Amanda uiteindelik besef dat tyd die kosbaarste ding is wat ons het – en wanneer dit eers vermors is, dit vir altyd verlore is. Om haar verlore tyd terug te kry, gaan Amanda op reis en leer om haar tyd verstandig te gebruik.
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 34 ● ISBN 9781525965784 ● Dosya boyutu 1.2 MB ● Yayımcı KidKiddos Books ● Yayınlanan 2023 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 8795665 ● Kopya koruma olmadan