Yazar: Louis Jansen van Vuuren

Destek
LOUIS JANSEN VAN VUUREN is ’n bekende kunstenaar wat al meer as 50 uitstalling in Suid-Afrika en oorsee gehou het. Hy was ’n dosent aan die Universiteit Stellenbosch en die Michaelis-kunsskool in Kaapstad voordat hy hom in die laat 1990’s in Frankryk gevestig het. Louis en sy lewensmaat, Hardy Olivier, het lank die La Creuzette-boetiekhotel in Boussac besit. In 2009 het hy en Hardy die boek Feestelike Frankryk/Festive France saam met Anet Pienaar-Vosloo uitgegee. Verskeie van sy kortverhale is al gepubliseer en hy is die skrywer van Die storie van ’n huis en ’n bundel poësie, Tempermes.




2 Ebooks tarafından Louis Jansen van Vuuren

Louis Jansen van Vuuren: Amper Frans
Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ʼn château in die Franse platteland sou besit nie. In Amper Frans verte …
EPUB
Afrikaans
€10.49
Louis Jansen van Vuuren: Almost French
When he first visited Paris as a young student, artist Louis Jansen van Vuuren could never have imagined that one day he would end up owning a château in rural France. Almost French is the entertaini …
EPUB
İngilizce
€10.49