Desperate times call for desperate measures. Mieke le Roux se uitgewery, Vianne Boeke, is in die knyp. Met net ’n handvol skrywers op haar boeke kan sy nie bekostig om skrywers aan Vollenhoven en Verwey af te staan nie. Ook nie om foute met kontrakte te maak, verkeerde ISBN nommers te gebruik en e-posse te vergeet nie. En dit is maar net die begin van Mieke se probleme! Want daar is ook ’n pers fluweel bank, Katolieke priester en Markus, die mooi prokureur wat druk op haar sit om hulle verhouding bed toe te vat.Gelukkig dra haar vriende Margarita’s en indrukwekkende besigheidsboeke aan. En as dinge regtig donker lyk, bel Mieke haar vriend, Billy. En dan prop sy laatnag haar i Pod se oorfone in, trek haar gypsyromp aan en dáns!
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 288 ● ISBN 9780624051244 ● Dosya boyutu 0.5 MB ● Yayımcı Tafelberg ● Yayınlanan 2011 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 2488087 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir