Met onmisbare staatmakerresepte uit die wenner van die 2015 "Sunday Times Cookbook of the Year Award", The Low Carb Solutions for Diabetics, plus talle nuwe resepte wat jou lewe sal verander. My Low Carb-Kombuis is ‘n maklike, toeganklike stap-vir-stap-gids tot ‘n laekoolhidraat-lewenstyl. Dit verskaf riglyne oor watter kos om uit jou dieet te sny en wat om in te sluit vir optimale gesondheid en hope energie. Met meer as 50 watertandresepte, weeklikse maaltydplanne en inkopielyste om jou vinnig op dreef te kry!
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Biçim PDF ● Sayfalar 214 ● ISBN 9781928209744 ● Yayımcı Quivertree Publications ● Yayınlanan 2016 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 5396178 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir