Релігія / теологія ПідтримкаЕлектронна книгаДуховна наукаГенералФілософія / РелігіяПсихологіяРелігія / теологіяІсторіямовиПедагогікаМистецтво / архітектураМузикаЗагальне, словникиХристиянствопрактичне богослов’яіудаїзмінші релігіїБіблійні виданняРелігійні писанняІнше137 596 Електронні книги в цій категорі Bettina Wyngaard: Onverskrokke vroue Waar hoort vroue in die samelewing? Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van die openbare sfeer? Het dié rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard ontleed dié kwessie in ’n gesprek … EPUB Африкаанс Adobe DRM €10.99 Karen Swanepoel: Ek sal weer ‘n loflied sing ‘n Inspirerende ware lewensverhaal van ‘n vrou wat haar man en kinders in ‘n motorongeluk verloor, waarin sy ook ernstig beseer is. Sy deel haar verhaal van genesing, hoop, ‘n nuwe begin en herstel t … EPUB Африкаанс Adobe DRM €9.49 Coenie Burger: Oop Deure Oop deure is nie maar net nog ’n uitleg van die boek Openbaring nie. Dit is aktueel en toepaslik vir ons tyd. Soos dit ’n goeie eksegeet betaam, verduidelik Burger hoe die boek gespreek het tot die g … EPUB Африкаанс Adobe DRM €10.99 Julian Jansen (Lux Verbi): Seuns sonder pa’s In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort. Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoe … EPUB Африкаанс Adobe DRM €9.99 Rudi Swanepoel: Kom sit aan Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit bloot die bevrediging van ‘n drang, die inneem van ‘n hervulling, soos om vulstasie toe te gaan en petrol vir jou motor te kry? Of kan kos, hoe ons dit voorb … EPUB Африкаанс Adobe DRM €9.49 Hein Kruger: Jou geldsake Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Dié boek wys jou jy kán ontslae raak van skuld, reg begroo … EPUB Африкаанс Adobe DRM €9.49 Bill Vincent: ‘n Nouer Verhouding Met God ‘N NADER LOOP MET GOD word vrygestel na maande van baie gesien het met ‘n behoefte aan ‘n dieper intimiteit met God. Ons moet almal leer om met God verbind te bly. Nadat jy A CLOSER WALK WITH GOD gel … EPUB Африкаанс Adobe DRM €2.99 Colin Jones And Owen Jones: Die Ewige Plan ‘Die Ewige Plan – Geopenbaar’ is ‘n versameling artikels wat deur sy Geesgidse aan die man genaamd die Happy Medium, Colin Jones, gedikteer is. Hy het hulle deur middel van outomatiese skrif opgeneem … EPUB Африкаанс Adobe DRM €5.99 Neels Jackson: Drie dekades van verandering 1990 was ’n waterskeidingsjaar in Suid-Afrika se geskiedenis. Sedertdien het die Suid-Afrikaanse samelewing (en ook die NG Kerk) baie verander. Neels Jackson bied sy indrukke van die belangrikste ten … EPUB Африкаанс Adobe DRM €11.99 Anton van der Merwe: Draaipunt Die skrywer is n normale Suid- Afrikaanse vader en eggenoot met n beroep wat hy nie met sy gesin gedeel het nie. Van kind, na soldaat, na boer, na sakeman, na Polisie beampte. Hy begin die verhaal by … EPUB Африкаанс Adobe DRM €6.49 Наступна сторінка >>> 0 0 закінчення роботи 0,00 × × × Змінення мови користувача × АрабськоюНімецькаАнглійськаІспанськаФранцузькийХіндіІндонезійськаІталійськаМалайськаГолландськаПольськаПортугальськаРумунськаросійськийШведськаТайськаТурецькаУкраїнськаВ’єтнамціКитайціInternational Modal ×